Asseblief julle pleit vir hulle!

Post date: Jun 30, 2010 8:57:14 AM

Oom Japie Naudé - die kankerpyn verniel hom erg.

Oupa Hannes Streicher - hy's opgeleef en word 24 uur versorg. 2 Nov word hy 90!

Oom Tinus van Staden - hy's ook al oppad 80 toe kry swaar na Tannie Marie se afsterwe.