Dankie vir voorbidding!

Post date: Aug 10, 2010 8:50:23 AM

Dankie vir al die gebede vir Oom Japie. Die Here het ons pleitgeroep verhoor en Oom Japie Maandag oggend 9 Aug 2010 kom haal. Dank ons Here vir die verlossing en ook krag terwyl Oom Japie so dapper op die Here bly wag het!