Boven hou bobaas-Basaar!!!

Post date: Sep 7, 2010 7:13:34 AM

En daar word alle verwagtinge oortref. Boveniete dit wil gedoen wees. Baie dankie vir almal wat so entoesiasties gebid, gewerk, gegee, gekoop en geniet het. Aan ons Here alle dank. Kom ons bly Hom eer met ons volgehoue ywer en toewyding!