EEUFEES!!!!

Post date: Nov 4, 2012 2:48:50 PM

EEUFEES!!!!

Saterdag 10 November en Sondag 11 November!!!

Nooi familie, vriende en kennise en kom kuier lekker saam.

Saterdag gaan daar lekker gekuier word, met musiek en stalletjies.

Saterdagaand 18:00 tree Piet Smit op, toegang is gratis. Kollekte sal by die deur gehou word.

Die viering word Sondag afgesluit met 'n kerkdiens deur oud leraars, 'n orrel uitvoering deur Wim Viljoen en tee en verversings na die tyd.