Eredienstema: 18 Augustus 2010

Post date: Aug 10, 2010 8:43:19 AM

"Omgee en opbou is 'n feeslewe" ... Uit Nehemia 12:27-43 se suksesse en vreugde leer ons: om die troffel-van-ons-gewilligheid vir ons Here en mekaar op te neem; om met besieling vreugde-en-blydskap in ons Here en mekaar te vind; om alles-te-gee vir ons Here, want Hy het gesê: "sonder My kan julle niks doen nie" (Joh 15:5).