Eredienstema: 18 Julie 2010

Post date: Jul 14, 2010 5:54:09 AM

"Omgee-mense is verantwoordelik vir mekaar". Uit Esra 10 se belydenis leer ons, dit help nie om sonde te vertroetel en te verbloem nie, dit vergif jou lewe en bring die dood!