Eredienstema: 25 Julie 2010

Post date: Jul 20, 2010 12:13:00 PM

"Omgee en opbou is vir elkeen met ons gawes én geite"...Uit Nehemia 3 leer ons: God roep nie volmaaktes nie, maar gewilliges. God gebruik ons met foute-en-flaters-en-al...God géé ons gawes en vergewe ons geite - as ons maar net wíl omgee en wíl bou!