Erediens Tema: Sondag 11 Julie

Post date: Jul 5, 2010 7:00:31 AM

"Ware omgee en ywerige opbou is binne ons Here se wil!" In Esra 7 leer ons: Ons kan die hede en die toekoms in die oë kyk - ons God beheers die geskiedenis!...Meer nog: Jy is ook die God wat ons alles voorsien wat ons nodig het - om Hom met oorgawe te dien!