Erediens Tema: Sondag 4 Julie

Post date: Jun 30, 2010 8:41:57 AM

"Omgee-mense deins nie terug vir weerstand nie!"

Uit Esra 4-6 leer ons, dat ons nie onsself as Gemeentefamilie moet laat kaap óf marginaliseer nie. Ons moet volhard om Gods Koninkryksbouers vír-en-ín hierdie verskeurde wêreld te wees.