GAWE-KURSUS!!!

Post date: Sep 7, 2010 7:10:54 AM

Baie welkom aan almal by ons “Gawe-kursus” hierdie week, Dinsdag tot Donderdag elke aand om 18h00. Mag dit tot julle elkeen se verryking wees en tot seën in ons Here se gemeente. Dankie aan Markus en Caren vir al julle insette.