'n Gawe kursus óór gawes!!!

Post date: Aug 13, 2010 9:12:31 AM

7,8 en 9 September 2010, elke aand 18h00-20h00 word ons verryk met 'n kraakvars nuwe krusus van "Ontdek jou gawes en plek in die Here se gemeente".

Brand jy vir Jesus en wil jy ander bedien - jy's GENOOI!

KOM! Dit KOS NIKS - nét jóú omgee en liefde!