Nuwe Lewe Konferensie!!!

Post date: Feb 1, 2011 4:42:32 AM

Moenie uitmis op ons NUWE LEWE KONFERENSIE Saterdag 5 Februarie om 09h00 in die kerksaal op Machadodorp nie. Stephan Joubert kom ons bedien met "'n Radikale nuwe koers binne God se koninkryk". Hy gaan op sy kenmerkende dinamiese manier met ons vars verrykende gedagtes deel, oa, uit sy Andrew Murray-prys bekroonde werk "Jesus - 'n radikale sprong".

KOM DEEL IN DIE BELEWENIS!